fbpx
fernando, alonso, díaz, gebore, julie, 1981, oviedo, spaanse, formule, eenrenjaer, tweemalige, wêreldrenkampioen, jarige, eerste, titel, 2005, word, jongste, persoon, grand, prix, seisoen, rekord, 2008, deur, lewis, hamilton, weer, 2010, deur, sebastian, vette. Fernando Alonso Diaz gebore op 29 Julie 1981 in Oviedo is n Spaanse Formule Eenrenjaer en n tweemalige wereldrenkampioen As 24 jarige wen hy sy eerste F1 titel in 2005 en word so die jongste persoon om n Grand Prix seisoen te wen Die rekord is in 2008 deur Lewis Hamilton en weer in 2010 deur Sebastian Vettel verbeter Alonso het vir verbasing gesorg oor die spoed waarmee hy daarin geslaag het om sy pad na die hoogste vlak van motorsport te vind Alonso het reeds op driejarige ouderdom met knortjorre rondgerits Hy het daarna in 1994 1997 knortjorwedrenne gewen in Spanje en is in 1996 as die wereldknortjorkampioen gekroon In 1999 het hy na enkelsitplekkers oorgeskakel en Spaanse kampioen geword met ses oorwinnings in die Euro Ope MoviStar met Nissan Hy het die wereld van Formule Een in 2001 betree by die Minardispan en verskuif na Renault Sport waarna hy vir verskeie spanne deelgeneem het onder andere Ferrari McLaren en Alpine In die 2023 seisoen jaag hy vir die Aston Martin span lees verder,