fbpx
Wikipedia

Vrou Soek Boer

Vir die TV-reeks, sien Boer soek ‘n vrou.

Vrou soek boer is ’n Afrikaanse rolprent wat op 7 Maart 2014 in Suid-Afrika vrygestel is.[1] Die hoofrolle word deur Lika Berning, Bok van Blerk, en Nico Panagio vertolk. Die prent speel in Mpumalanga af en is ook in en om Wakkerstroom verfilm. Dit het ongeveer R5 400 000 gekos om te vervaardig.

Vrou Soek Boer
Regisseur Maynard Kraak
Produksieleier Maynard Kraak
Draaiboek Jacomien Bezuidenhout
Met Lika Berning
Bok van Blerk
Nico Panagio
Musiek deur Kevin Kraak
Kinematografie Justus de Jager
Redigeerder Layla Swart
Ateljee West Five Films
Verspreider NuMetro
Uitgereik 7 Maart 2014
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n romantiese komedie. Die ouderdomsperk is OL (ouerleiding), T (taal). Die film se slagspreuk is: Mens se baksels proe altyd beter as jy verlief is.

Hoofrolspelers

  • Lika Berning as Mareike
  • Nico Panagio as Neil
  • Bok van Blerk as Stander
  • Nicole Bailey as ontvangsdame
  • Martin Bester as Tim
  • Gretha Brazelle as Ingrid
  • Dylan Britz as Willem
  • Charlene Brouwer as Susan
  • Rowan Cloete as Gert
  • Carel Du Plessis as Karel
  • Morne du Toit as Schalk
  • Anthony Fridjhon as Oom Fritz
  • Anrich Herbst as Rudi
  • Henk Hugo as Oom Japie
  • Tiaan Kelderman as Ewald
  • Gideon Le Roux as Robbie
  • Andre Odendaal as Prokureur
  • Almarida Reynecke as Marie
  • Hennie Smit as Oom Flip
  • Lindie Stander as Kobus
  • Julie Strijdom as Tannie Olga
  • Hugo Taljaard as Grys Man
  • Marga van Rooy as Tannie Bettie

Storielyn

Mareike is 'n stadsmeisie wat suksesvol is in haar veeleisende beroep. Haar liefdeslewe laat egter veel te wense oor. Ná 'n onderonsie met haar baas, verruil sy die stad vir die platteland om 'n bakkery oor te neem wat sy geërf het. Haar nuwe lewe hou meer in as wat sy kon indink. Buiten dat sy haar snyerspakkies vir ’n voorskoot moet verruil, begin die poppe dans wanneer sy tussen Meneer Aantreklik en Meneer Reg moet kies.

Die frustrasie oor haar onvermoë voor die bakoond in die bakkery word vererger wanneer sy gereeld in Neil, 'n boer van Wakkerstroom, bly vasloop. Ná ’n heel paar rampspoedige afsprake met mans in die omgewing ontmoet sy vir Stander wat glo Mareike is die vrou vir hom. Maar is Stander die man vir haar of gaan sy en Neil hulle aanvanklike irritasie met mekaar vir iets meer kan verruil?

Verwysings

  1. Van Nierop, Leon (7 Maart 2014). "Movie Review: Vrou soek boer". The Citizen. Besoek op 3 Oktober 2020.

Sien ook

Eksterne skakels

Vrou Soek Boer
vrou, soek, boer, reeks, sien, boer, soek, vrou, vrou, soek, boer, afrikaanse, rolprent, maart, 2014, suid, afrika, vrygestel, hoofrolle, word, deur, lika, berning, blerk, nico, panagio, vertolk, prent, speel, mpumalanga, wakkerstroom, verfilm, ongeveer, gekos. Vir die TV reeks sien Boer soek n vrou Vrou soek boer is n Afrikaanse rolprent wat op 7 Maart 2014 in Suid Afrika vrygestel is 1 Die hoofrolle word deur Lika Berning Bok van Blerk en Nico Panagio vertolk Die prent speel in Mpumalanga af en is ook in en om Wakkerstroom verfilm Dit het ongeveer R5 400 000 gekos om te vervaardig Vrou Soek BoerRegisseur Maynard KraakProduksieleier Maynard KraakDraaiboek Jacomien BezuidenhoutMet Lika BerningBok van BlerkNico PanagioMusiek deur Kevin KraakKinematografie Justus de JagerRedigeerder Layla SwartAteljee West Five FilmsVerspreider NuMetroUitgereik 7 Maart 2014Land Suid AfrikaTaal AfrikaansIMDb profiel Inhoud 1 Genre 2 Hoofrolspelers 3 Storielyn 4 Verwysings 5 Sien ook 6 Eksterne skakelsGenre WysigDie rolprent is n romantiese komedie Die ouderdomsperk is OL ouerleiding T taal Die film se slagspreuk is Mens se baksels proe altyd beter as jy verlief is Hoofrolspelers WysigLika Berning as Mareike Nico Panagio as Neil Bok van Blerk as Stander Nicole Bailey as ontvangsdame Martin Bester as Tim Gretha Brazelle as Ingrid Dylan Britz as Willem Charlene Brouwer as Susan Rowan Cloete as Gert Carel Du Plessis as Karel Morne du Toit as Schalk Anthony Fridjhon as Oom Fritz Anrich Herbst as Rudi Henk Hugo as Oom Japie Tiaan Kelderman as Ewald Gideon Le Roux as Robbie Andre Odendaal as Prokureur Almarida Reynecke as Marie Hennie Smit as Oom Flip Lindie Stander as Kobus Julie Strijdom as Tannie Olga Hugo Taljaard as Grys Man Marga van Rooy as Tannie BettieStorielyn WysigMareike is n stadsmeisie wat suksesvol is in haar veeleisende beroep Haar liefdeslewe laat egter veel te wense oor Na n onderonsie met haar baas verruil sy die stad vir die platteland om n bakkery oor te neem wat sy geerf het Haar nuwe lewe hou meer in as wat sy kon indink Buiten dat sy haar snyerspakkies vir n voorskoot moet verruil begin die poppe dans wanneer sy tussen Meneer Aantreklik en Meneer Reg moet kies Die frustrasie oor haar onvermoe voor die bakoond in die bakkery word vererger wanneer sy gereeld in Neil n boer van Wakkerstroom bly vasloop Na n heel paar rampspoedige afsprake met mans in die omgewing ontmoet sy vir Stander wat glo Mareike is die vrou vir hom Maar is Stander die man vir haar of gaan sy en Neil hulle aanvanklike irritasie met mekaar vir iets meer kan verruil Verwysings Wysig Van Nierop Leon 7 Maart 2014 Movie Review Vrou soek boer The Citizen Besoek op 3 Oktober 2020 Sien ook WysigLys van Afrikaanse rolprenteEksterne skakels WysigVrou Soek Boer lokprent op YouTubeOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vrou Soek Boer amp oldid 2390160,