fbpx
Wikipedia

Vrou

'n Vrou is 'n volwasse vroulike mens, in teenstelling met 'n volwasse man. Die uitdrukking vrou (meervoud: vroue of vrouens) word gebruik wanneer na biologiese geslagsverskille, kulturele rolverskille, of albei, verwys word.

Afbeelding van 'n vrou op die Pioneerverkenningstuigplaket wat die buitenste ruimte ingestuur is
'n Vrou met haar kind in Afganistan

'n Meisie is 'n vroulike menslike kind, in teenstelling met 'n manlike kind wat 'n seun genoem word. Die uitdrukking meisie word soortgelyk as vrou in die vorige paragraaf gebruik. Wanneer 'n meisie volwasse word, staan sy bekend as 'n vrou, behalwe in die geval van sekere streekstaalgebruik.

Geslag

Waar dit geslag aanbetref, het vroue verskeie seksuele eienskappe wat hulle van die man onderskei. In vroue, is die geslagsorgane betrokke in die voorplantingstisteem, terwyl die sekondêre geslagskenmerke betrokke is by die proses om 'n maat aan te lok, of om kinders te versorg.

Oor die wêreld heen, word daar 'n klein bietjie minder vroue as mans gebore. (Die verhouding is ongeveer 1:1.05). Alhoewel geen mens weet presies hoekom dit so is nie, weet ons dat vroue die meerderheid van die volwasse bevolking uitmaak. Dwarsoor die spektrum van geboorte tot by die dood, het mans 'n hoër sterftesyfer as vroue. (Dit is selfs in die baarmoeder die geval.) Vroue leef gemiddeld vyf jaar langer as mans. Dié verskil is waarskynlik die gevolg van 'n kombinasie van faktore: genetika (daar is oortollige en 'n wyer verskeidenheid van gene op die geslagschromosome in vroue); sosiologiese faktore (soos oorlogvoering); gesondheidsverwante keuses (soos rook en alkoholgebruik); die teenwoordigheid van die vroulike hormoon estrogeen, wat 'n hartsbeskermende effek het in premenopousale vroue; en die effek van konstante hoë vlakke van androgeen (hormoon) in mans.

Ná die aanvang van menarg, is die meeste vroue in staat om swanger te word en kinders te baar. Die studieveld van vroulike voortplanting en die vroulike geslagsorgane word ginekologie genoem. Teen die einde van die vrugbaarheidsperiode, wat menopouse genoem word, kan vroue nie langer op 'n natuurlike manier swanger word nie. Hierdie toestand word gewoonlik laat in die vierde of vroeg in die vyfde dekade bereik.

Die vrou se rol in die samelewing

Die vrou se rol in die samelewing het baie verander deur die jare. Vroeër was die tradisionele rol vir middelklasvroue dié van huisversorger, met die klem op kinderversorging, en om die arbeidsmark te betree om finansieel 'n bydrae te lewer tot die huishouding, het net nie bestaan nie. Vroue uit die armer segment van die samelewing moes ekonomies noodgedwonge werk bekom buite die huishouding, maar hulle werksgeleenthede was beperk tot 'n besoldigingsvlak en status veel laer as dié van mans. As gevolg van hierdie sosiologiese verskynsel, was dit 'n teken van welvaart om nie nodig te hê dat die moeder van die gesin "werk" nie. As gevolg van 'n kombinasie van ekonomiese veranderinge en die pogings van die vrouevryheidsbeweging, het hedendaagse vroue in die meeste kultuursgroepe toegang tot enige loopbaan.

Kyk ook na

  • Die vrou se rol in die twee wêreldoorloë
  • Die vrou se rol in die Afrikaanse vryheidstryd
  • Geskiedkundig beroemde vroue
  • Geslags- en seksualiteitstudies
  • Heldinne in die Afrikaanse letterkunde
  • Lys van Afrikaanse digteresse
  • Matriargie
  • Vrouehatery
  • Nü shu, die taal-vir-slegs-vroue
  • Obstetrie
  • Olimpiese medaljewenners in atletiek (vroue)
  • Die wit slawehandel

Eksterne skakels

Vrou
vrou, volwasse, vroulike, mens, teenstelling, volwasse, uitdrukking, vrou, meervoud, vroue, vrouens, word, gebruik, wanneer, biologiese, geslagsverskille, kulturele, rolverskille, albei, verwys, word, afbeelding, vrou, pioneerverkenningstuigplaket, buitenste, . n Vrou is n volwasse vroulike mens in teenstelling met n volwasse man Die uitdrukking vrou meervoud vroue of vrouens word gebruik wanneer na biologiese geslagsverskille kulturele rolverskille of albei verwys word Afbeelding van n vrou op die Pioneerverkenningstuigplaket wat die buitenste ruimte ingestuur is n Vrou met haar kind in Afganistan n Meisie is n vroulike menslike kind in teenstelling met n manlike kind wat n seun genoem word Die uitdrukking meisie word soortgelyk as vrou in die vorige paragraaf gebruik Wanneer n meisie volwasse word staan sy bekend as n vrou behalwe in die geval van sekere streekstaalgebruik Inhoud 1 Geslag 2 Die vrou se rol in die samelewing 3 Kyk ook na 4 Eksterne skakelsGeslag WysigWaar dit geslag aanbetref het vroue verskeie seksuele eienskappe wat hulle van die man onderskei In vroue is die geslagsorgane betrokke in die voorplantingstisteem terwyl die sekondere geslagskenmerke betrokke is by die proses om n maat aan te lok of om kinders te versorg Oor die wereld heen word daar n klein bietjie minder vroue as mans gebore Die verhouding is ongeveer 1 1 05 Alhoewel geen mens weet presies hoekom dit so is nie weet ons dat vroue die meerderheid van die volwasse bevolking uitmaak Dwarsoor die spektrum van geboorte tot by die dood het mans n hoer sterftesyfer as vroue Dit is selfs in die baarmoeder die geval Vroue leef gemiddeld vyf jaar langer as mans Die verskil is waarskynlik die gevolg van n kombinasie van faktore genetika daar is oortollige en n wyer verskeidenheid van gene op die geslagschromosome in vroue sosiologiese faktore soos oorlogvoering gesondheidsverwante keuses soos rook en alkoholgebruik die teenwoordigheid van die vroulike hormoon estrogeen wat n hartsbeskermende effek het in premenopousale vroue en die effek van konstante hoe vlakke van androgeen hormoon in mans Na die aanvang van menarg is die meeste vroue in staat om swanger te word en kinders te baar Die studieveld van vroulike voortplanting en die vroulike geslagsorgane word ginekologie genoem Teen die einde van die vrugbaarheidsperiode wat menopouse genoem word kan vroue nie langer op n natuurlike manier swanger word nie Hierdie toestand word gewoonlik laat in die vierde of vroeg in die vyfde dekade bereik Die vrou se rol in die samelewing WysigDie vrou se rol in die samelewing het baie verander deur die jare Vroeer was die tradisionele rol vir middelklasvroue die van huisversorger met die klem op kinderversorging en om die arbeidsmark te betree om finansieel n bydrae te lewer tot die huishouding het net nie bestaan nie Vroue uit die armer segment van die samelewing moes ekonomies noodgedwonge werk bekom buite die huishouding maar hulle werksgeleenthede was beperk tot n besoldigingsvlak en status veel laer as die van mans As gevolg van hierdie sosiologiese verskynsel was dit n teken van welvaart om nie nodig te he dat die moeder van die gesin werk nie As gevolg van n kombinasie van ekonomiese veranderinge en die pogings van die vrouevryheidsbeweging het hedendaagse vroue in die meeste kultuursgroepe toegang tot enige loopbaan Kyk ook na WysigDie vrou se rol in die twee wereldoorloe Die vrou se rol in die Afrikaanse vryheidstryd Geskiedkundig beroemde vroue Geslags en seksualiteitstudies Heldinne in die Afrikaanse letterkunde Lys van Afrikaanse digteresse Matriargie Vrouehatery Nu shu die taal vir slegs vroue Obstetrie Olimpiese medaljewenners in atletiek vroue Die wit slawehandelEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir vrou FemBio Notable Women International Geargiveer 1 April 2004 op Wayback MachineOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vrou amp oldid 2430907,