Vroteier is 'n speletjie wat deur kinders gespeel word. Al die deelnemers sit met gekruisde bene in 'n sirkel op die grond na mekaar en kyk. Een deelnemer word as hardloper gekies om die spel te begin. Die hardloper hardloop om die sirkel en laat val 'n opgevoude sakdoek ongesiens agter een van sittende spelers. As die sakdoek agter jou val moet jy dit optel en om die sirkel begin hardloop terwyl die vorige hardloper jou plek inneem. As 'n deelnemer nie die sakdoek optel voordat die hardloper weer by hom kom nie, is hy 'n vrot eier en moet in die middel van die sirkel gaan sit totdat 'n volgende persoon uitgevang word. Die spel kan binnenshuis of buite op 'n grasperk of kombers gespeel word.
Ons speel nog vroteier, Volksblad, 24 Desember 1998
September 11, 2021
vroteier, speletjie, deur, kinders, gespeel, word, deelnemers, gekruisde, bene, sirkel, grond, mekaar, deelnemer, word, hardloper, gekies, spel, begin, hardloper, hardloop, sirkel, laat, opgevoude, sakdoek, ongesiens, agter, sittende, spelers, sakdoek, agter, . Vroteier is n speletjie wat deur kinders gespeel word Al die deelnemers sit met gekruisde bene in n sirkel op die grond na mekaar en kyk Een deelnemer word as hardloper gekies om die spel te begin Die hardloper hardloop om die sirkel en laat val n opgevoude sakdoek ongesiens agter een van sittende spelers As die sakdoek agter jou val moet jy dit optel en om die sirkel begin hardloop terwyl die vorige hardloper jou plek inneem As n deelnemer nie die sakdoek optel voordat die hardloper weer by hom kom nie is hy n vrot eier en moet in die middel van die sirkel gaan sit totdat n volgende persoon uitgevang word Die spel kan binnenshuis of buite op n grasperk of kombers gespeel word Sien ook WysigLys van kinderspeletjiesVerdere naleeswerk WysigOns speel nog vroteier Volksblad 24 Desember 1998 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Vroteier amp oldid 1972790,