fbpx
Wikipedia

Vrolike Vrydag

Vrolike Vrydag die 13de is 'n Afrikaanse rolprent wat op 3 Maart 1969 uitgereik is. Dit is ook bekend as "Once Upon a Friday". Richard Daneel was die regisseur.

Vrolike Vrydag die 13de
Regisseur Richard Daneel
Draaiboek Warren Ashton (draaiboek)
Met Bill Brewer
Esmé Euvrard
Patrick Mynhardt
Redigeerder Basil Millward
Ateljee Protea Film Produksies
Uitgereik 3 Maart 1969
Land Suid-Afrika
Taal Afrikaans
IMDb-profiel

Genre

Die rolprent is ’n komedie. Dit het 'n OL-ouderdomsperk (ouerleiding).

Hoofrolspelers

Sien ook

Vrolike Vrydag
vrolike, vrydag, 13de, afrikaanse, rolprent, maart, 1969, uitgereik, bekend, once, upon, friday, richard, daneel, regisseur, 13deregisseur, richard, daneeldraaiboek, warren, ashton, draaiboek, bill, breweresmé, euvrardpatrick, mynhardtredigeerder, basil, millw. Vrolike Vrydag die 13de is n Afrikaanse rolprent wat op 3 Maart 1969 uitgereik is Dit is ook bekend as Once Upon a Friday Richard Daneel was die regisseur Vrolike Vrydag die 13deRegisseur Richard DaneelDraaiboek Warren Ashton draaiboek Met Bill BrewerEsme EuvrardPatrick MynhardtRedigeerder Basil MillwardAteljee Protea Film ProduksiesUitgereik 3 Maart 1969Land Suid AfrikaTaal AfrikaansIMDb profielGenre WysigDie rolprent is n komedie Dit het n OL ouderdomsperk ouerleiding Hoofrolspelers WysigBill Brewer Esme Euvrard Patrick Mynhardt Reinet Maasdorp James White Arthur Swemmer Jan Brujins Sann de Lange Tilana Hanekom as De Wet se sekretaresse Tilly van der Hoven Sien ook WysigLys van Afrikaanse rolprenteOntsluit van https af wikipedia org w index php title Vrolike Vrydag amp oldid 1811455,