fbpx
Wikipedia

Transliterasie

In ’n transliterasie word woorde uit een skrif of taal letter vir letter in ’n ander alfabet weergegee. Soms word diakritiese tekens gebruik sodat die omskakeling op ’n presiese manier omgekeer kan word.

In teenstelling met getranskribeerde woorde is die uitspraakreëls van die teikentaal vir ’n leser nie voldoende om die getranslitereerde woorde te kan uitspreek nie. Transliterasie is ’n geskikte hulpmiddel om skrywers en titels of ander elemente in ’n lys wat oorspronklik nie in die Latynse alfabet geskryf is nie, behoorlik te sorteer.

Daar is verskeie voorbeelde van getranslitereerde woorde wat in Afrikaans gebruik word, byvoorbeeld sjiek (uit Frans), kurrikulum (uit Latyn) ens.

Transliterasie en transkripsie

Daar word onderskei tussen:

  1. Transliterasie as ’n presiese letter-vir-letter-omskakeling van een alfabet (byvoorbeeld Cyrillies) in ’n ander (byvoorbeeld die Latynse alfabet), dikwels met behulp van diakritiese tekens. Hierdie omskakeling kan, indien nodig, weer omgekeer word. Transliterasie word veral in wetenskaplike werke gebruik indien die woord nie in die oorspronklike alfabet weergegee kan word nie omdat die letters verskil.
  2. Transkripsie as ’n uitspraakgebaseerde omskakeling van woorde uit ’n vreemde alfabet in ’n ander taal deur gebruik te maak van ’n fonetiese skrif of die spelreëls van die teikentaal. Dit word veral vir niewetenskaplike doeleindes gebruik sodat niemoedertaalsprekers die woorde volgens hul eie taal se spelreëls kan uitspreek.
Transliterasie en transkripsie van Grieks as ’n voorbeeld
Griekse woord Transliterasie Transkripsie Notas
Ελληνική Δημοκρατία Ellēnikḗ Dēmokratía Elliniki Dimokratia "Δ, δ" soos Engels 'th' in 'these'
βασιλεύς εν Ναυπλίω basileús en Nauplíō vasilefs en Nafplio "β" soos 'w', "αυ" / "ευ" soos 'af' / 'ef' voor stemlose konsonante
Ελευθερία Eleuthería Eleftheria "Θ, θ" soos Engels 'th' in 'thing'
Ευαγγέλιο Euaggélio Ewangelio "ευ" soos voor klinkers en stemdraende medeklinkers; γγ soos 'ng' in Afrikaans
των υιών tōn uiṓn ton ion "υ"/"υι" soos 'i' in Afrikaans
Μπερλίν, Ντακάρ, Γκέντ Mperlín, Νtakár, Gként Berlin (Berlyn), Dakar, Gent "μπ" / "ντ" / "γκ" (digrawe vir 'b' / 'd' / 'g')

In die geval van meer ingewikkelde skrifte soos Chinees bestaan daar geen transliterasiestelsels nie, die omskakeling is beperk tot transkripsies.

Verskille

Verskille tussen transliterasie en transkripsie
Oorspronklike Russiese teks Борис Николаевич Ельцин
Amptelike transliterasie volgens die ISO 9-standaard (GOST 7.79-2000) Boris Nikolaevič Elʹcin
Wetenskaplike transliterasie Boris Nikolaevič Elʼcin
Fonetiese transkripsie volgens die Internasionale Fonetiese Alfabet (IFA) [bʌˈɾʲis nʲɪkʌˈɫajɪvʲɪt͡ʃʲ ˈjelʲt͡sɨn]
27 voorbeelde van omskakeling van dieselfde naam in ander tale/alfabette (transkripsie)
Afrikaans Boris Nikolajewitsj Jeltsin
Nederlands Boris Nikolajevitsj Jeltsin
Engels Boris Nikolayevich Yeltsin
Duits Boris Nikolajewitsch Jelzin
Bulgaars, Macedonies Борис Николаевич Елцин
Serwies Борис Николајевич Јељцин
Tsjeggies / Sloweens Boris Nikolajevič Jelcin
Slowaaks Boris Nikolajevič Jeľcin
Kroaties Boris Nikolajevič Jeljcin
Pools Borys Nikołajewicz Jelcyn
Lets Boriss Nikolajevičs Jeļcins
Litaus Borisas Nikolajevičius Jelcinas
Sweeds / Deens Boris Nikolajevitj Jeltsin
Noors Borís Nikolájevitsj Jéltsin
Spaans Borís Nikoláyevich Yeltsin
Frans Boris Nikolaïevitch Ieltsine
Albanies Boris Nikollajeviç Jellcin
Mahl ބޮރިސް ނިކޮލަޔެވިޗް ޔެލްސިން
Hongaars Borisz Nyikolajevics Jelcin
Fins Boris Nikolajevitš Jeltsin
Estnies Boriss Nikolajevitš Jeltsin
Turks Boris Nikolayeviç Yeltsin
Arabies بوريس نيكولايفتش يلتسن (transliterasie Būrīs Nīkūlāyafitsh Yīltsin)
Hebreeus בוריס ניקולאיביץ' ילצין (transiterasie bwrjs njḳwlʾjbjṣ' jlṣjn)
Chinees 鲍里斯•尼古拉耶维奇•叶利钦 (pinyin: Bàolǐsī Nígǔlāyēwéiqí Yèlìqīn)
Japannees ボリス・ニコライェヴィッチ・イェリツィン (transliterasie borisu nikorayevicchi yeritsin)
Koreaans 보리스 니콜라예비치 옐친 (transliterasie boriseu nikollayebichi yelchin)

Eksterne skakels

  •   Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir transliterasie.
  • Online-Transliteration – Transliterasiediens vir ’n aantal tale wat die transliterasiestelsels ISO 9, GOST 7.79 ondersteun asook ’n steldsel wat op die Engelse taal gebaseer is.
  • Eesti Keele Instituut – Transliterasietabelle vir verskillende tale (waaronder transliterasiestelsels soos ISO, ALA-LC, DIN en ander) wat vir bepaalde tale gebruik word.
  • Meertalige transliterasie in 40 tale
  • Lingua::Translit 5 Februarie 2012 op Wayback Machine – (Perl-programmeertaal: Module en aanlyndiens wat vir transliterasies volgens verskillende stelsels gebruik kan word (ISO 9, ISO 843, DIN 31634, …)

Transliterasie
transliterasie, transliterasie, word, woorde, skrif, taal, letter, letter, ander, alfabet, weergegee, soms, word, diakritiese, tekens, gebruik, sodat, omskakeling, presiese, manier, omgekeer, word, teenstelling, getranskribeerde, woorde, uitspraakreëls, teiken. In n transliterasie word woorde uit een skrif of taal letter vir letter in n ander alfabet weergegee Soms word diakritiese tekens gebruik sodat die omskakeling op n presiese manier omgekeer kan word In teenstelling met getranskribeerde woorde is die uitspraakreels van die teikentaal vir n leser nie voldoende om die getranslitereerde woorde te kan uitspreek nie Transliterasie is n geskikte hulpmiddel om skrywers en titels of ander elemente in n lys wat oorspronklik nie in die Latynse alfabet geskryf is nie behoorlik te sorteer Daar is verskeie voorbeelde van getranslitereerde woorde wat in Afrikaans gebruik word byvoorbeeld sjiek uit Frans kurrikulum uit Latyn ens Transliterasie en transkripsie WysigDaar word onderskei tussen Transliterasie as n presiese letter vir letter omskakeling van een alfabet byvoorbeeld Cyrillies in n ander byvoorbeeld die Latynse alfabet dikwels met behulp van diakritiese tekens Hierdie omskakeling kan indien nodig weer omgekeer word Transliterasie word veral in wetenskaplike werke gebruik indien die woord nie in die oorspronklike alfabet weergegee kan word nie omdat die letters verskil Transkripsie as n uitspraakgebaseerde omskakeling van woorde uit n vreemde alfabet in n ander taal deur gebruik te maak van n fonetiese skrif of die spelreels van die teikentaal Dit word veral vir niewetenskaplike doeleindes gebruik sodat niemoedertaalsprekers die woorde volgens hul eie taal se spelreels kan uitspreek Transliterasie en transkripsie van Grieks as n voorbeeld Griekse woord Transliterasie Transkripsie NotasEllhnikh Dhmokratia Ellenikḗ Demokratia Elliniki Dimokratia D d soos Engels th in these basileys en Naypliw basileus en Naupliō vasilefs en Nafplio b soos w ay ey soos af ef voor stemlose konsonanteEley8eria Eleutheria Eleftheria 8 8 soos Engels th in thing Eyaggelio Euaggelio Ewangelio ey soos voor klinkers en stemdraende medeklinkers gg soos ng in Afrikaanstwn yiwn tōn uiṓn ton ion y yi soos i in AfrikaansMperlin Ntakar Gkent Mperlin Ntakar Gkent Berlin Berlyn Dakar Gent mp nt gk digrawe vir b d g In die geval van meer ingewikkelde skrifte soos Chinees bestaan daar geen transliterasiestelsels nie die omskakeling is beperk tot transkripsies Verskille WysigVerskille tussen transliterasie en transkripsieOorspronklike Russiese teks Boris Nikolaevich ElcinAmptelike transliterasie volgens die ISO 9 standaard GOST 7 79 2000 Boris Nikolaevic ElʹcinWetenskaplike transliterasie Boris Nikolaevic ElʼcinFonetiese transkripsie volgens die Internasionale Fonetiese Alfabet IFA bʌˈɾʲis nʲɪkʌˈɫajɪvʲɪt ʃʲ ˈjelʲt sɨn 27 voorbeelde van omskakeling van dieselfde naam in ander tale alfabette transkripsie Afrikaans Boris Nikolajewitsj JeltsinNederlands Boris Nikolajevitsj JeltsinEngels Boris Nikolayevich YeltsinDuits Boris Nikolajewitsch JelzinBulgaars Macedonies Boris Nikolaevich ElcinSerwies Boris Nikolaјevich ЈeљcinTsjeggies Sloweens Boris Nikolajevic JelcinSlowaaks Boris Nikolajevic JeľcinKroaties Boris Nikolajevic JeljcinPools Borys Nikolajewicz JelcynLets Boriss Nikolajevics JelcinsLitaus Borisas Nikolajevicius JelcinasSweeds Deens Boris Nikolajevitj JeltsinNoors Boris Nikolajevitsj JeltsinSpaans Boris Nikolayevich YeltsinFrans Boris Nikolaievitch IeltsineAlbanies Boris Nikollajevic JellcinMahl ބ ރ ސ ނ ކ ލ ޔ ވ ޗ ޔ ލ ސ ނ Hongaars Borisz Nyikolajevics JelcinFins Boris Nikolajevits JeltsinEstnies Boriss Nikolajevits JeltsinTurks Boris Nikolayevic YeltsinArabies بوريس نيكولايفتش يلتسن transliterasie Buris Nikulayafitsh Yiltsin Hebreeus בוריס ניקולאיביץ ילצין transiterasie bwrjs njḳwlʾjbjṣ jlṣjn Chinees 鲍里斯 尼古拉耶维奇 叶利钦 pinyin Baolǐsi Nigǔlayeweiqi Yeliqin Japannees ボリス ニコライェヴィッチ イェリツィン transliterasie borisu nikorayevicchi yeritsin Koreaans 보리스 니콜라예비치 옐친 transliterasie boriseu nikollayebichi yelchin Eksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir transliterasie Online Transliteration Transliterasiediens vir n aantal tale wat die transliterasiestelsels ISO 9 GOST 7 79 ondersteun asook n steldsel wat op die Engelse taal gebaseer is Eesti Keele Instituut Transliterasietabelle vir verskillende tale waaronder transliterasiestelsels soos ISO ALA LC DIN en ander wat vir bepaalde tale gebruik word Meertalige transliterasie in 40 tale Lingua Translit Geargiveer 5 Februarie 2012 op Wayback Machine Perl programmeertaal Module en aanlyndiens wat vir transliterasies volgens verskillende stelsels gebruik kan word ISO 9 ISO 843 DIN 31634 Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Transliterasie amp oldid 2430261,