fbpx
Wikipedia

Translink (Noord-Ierland)

Translink is die handelsmerknaam van die Northern Ireland Transport Holding Company (NITHCo), 'n openbare onderneming in Noord-Ierland wat openbare vervoergeriewe in die streek beheer. NI Railways (Noord-Ierse Spoorweë, afkorting NIR), Ulsterbus en Metro (in Belfast en - sedert Augustus 2017 as Foyle Metro[1] - in Londonderry) maak almal deel uit van Translink.

'n NIR Class 4000-trein vertrek vanaf Belfast se stedelike terminus, Great Victoria Street-stasie
'n Translink Ulsterbus (Volvo B9TL met Wrightbus Eclipse Gemini-bakwerk) op The Square, Ballygowan. Ulsterbus verskaf busvervoer buite Belfast en Derry

Translink bedien met sy openbare vervoerstelsel naas die hele Noord-Ierland ook Dublin in die Suide, volgens 'n vennootskapsooreenkoms wat met Ierland se spoorwegmaatskappy Iarnród Éireann gesluit is.

Verwysings

  1. Tourism NI: Translink launches Foyle Metro bus service for Derry~Londonderry. Besoek op 28 Augustus 2017[dooie skakel]

Translink (Noord-Ierland)
translink, noord, ierland, translink, handelsmerknaam, northern, ireland, transport, holding, company, nithco, openbare, onderneming, noord, ierland, openbare, vervoergeriewe, streek, beheer, railways, noord, ierse, spoorweë, afkorting, ulsterbus, metro, belfa. Translink is die handelsmerknaam van die Northern Ireland Transport Holding Company NITHCo n openbare onderneming in Noord Ierland wat openbare vervoergeriewe in die streek beheer NI Railways Noord Ierse Spoorwee afkorting NIR Ulsterbus en Metro in Belfast en sedert Augustus 2017 as Foyle Metro 1 in Londonderry maak almal deel uit van Translink n NIR Class 4000 trein vertrek vanaf Belfast se stedelike terminus Great Victoria Street stasie n Translink Ulsterbus Volvo B9TL met Wrightbus Eclipse Gemini bakwerk op The Square Ballygowan Ulsterbus verskaf busvervoer buite Belfast en Derry Translink bedien met sy openbare vervoerstelsel naas die hele Noord Ierland ook Dublin in die Suide volgens n vennootskapsooreenkoms wat met Ierland se spoorwegmaatskappy Iarnrod Eireann gesluit is Verwysings Wysig Tourism NI Translink launches Foyle Metro bus service for Derry Londonderry Besoek op 28 Augustus 2017 dooie skakel Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Translink Noord Ierland amp oldid 2430260,