fbpx
Wikipedia

Transkripsie

Transkripsie in die taalkundige sin, is die sistematiese voorstelling van taal in geskrewe vorm. Die bron kan óf mondelingse uitsprake óf reedsbestaande teks in 'n ander skryfstelsel wees, alhoewel sommige taalkundiges slegs eersgenoemde as transkripsie beskou.

Mondelingse transkripsie

Transkripsie van mondelingse uitsprake is wanneer iemand neerskryf wat 'n ander persoon gesê het. Om dit te doen het 'n mens gewoonlik 'n opname van die gesprek nodig sodat dit getranskribeer kan word. Indien 'n persoon baie bekwaam is in snelskrif, kan gesprekke ook waarskynlik daarvan getranskribeer word, maar dit is beter om mondelingse gesprekke van 'n opname te transkribeer.

Transkripsie van een skryfstelsel na 'n ander skryfstelsel

Dit is byvoorbeeld die omskakeling van een alfabet in ’n ander, byvoorbeeld die Cyrilliese alfabet in die Latynse alfabet.

Die verskil tussen transkripsie van een skryfstelsel na 'n ander en vertaalwerk is .... {Iemand moet asb hier help.}

Die belangrikste vereiste van ’n transkripsiestelsel is dat ’n leser die oorspronklike uitspraak van ’n woord wat in ’n vreemde alfabet gespel is, korrek sal kan aflei. Dus moet dit getranskribeer word volgens die reëls van sy eie taal.

Dit lei tot verskillende spellings in verskillende tale, want elke taal spel die woord eie aan sy taalreëls. Die Russiese van Хрущёв kan byvoorbeeld op die volgende maniere getranskribeer word: Chroesjtsjof (Afrikaans), Khrushchev (Engels), Chroesjtsjov (Nederlands), Chruschtschow (Duits), Khrouchtchev (Frans), Chrusjtjov (Sweeds), Krusciov (Italiaans), Chruszczow (Pools), Hruščov (Kroaties), Hruscsov (Hongaars), Kruşçev (Turks), Χρουστσόφ (Grieks), חרושצ'וב (Hebreeus) en خوروشوف (Arabies).

Transkripsie-tabel

Hieronder volg voorbeelde van hoe die Afrikaanse en Engelse transkripsie van Russiese name en woorde verskil.

Verskil tussen Afrikaanse en Engelse transkripsie
Cyrilliese
letter(s)
Engelse
letter(s)
Afrikaanse
letter(s)
Russiese
spelling
Engelse
spelling
Afrikaanse
spelling
у u oe Путин Putin Poetin
ш sh sj Пушкин Pushkin Poesjkin
ч ch tsj чай chay tsjai
щ shch sjtsj Хрущёв Khrushchev Chroesjtsjof
х kh ch Михаил Mikhail Michail
ж zh zj Брежнев Brezhnev Brezjnef
дж j dj Таджикистан Tajikistan Tadjikistan
кс x ks Александр Alexander Aleksander
й y j of
i
район
трамвай
rayon
tramvay
rajon
tramwai
ы y i Кырилл Kyrill Kirill
в v w of
f
Правда
Горбачёв
Pravda
Gorbachev
Prawda
Gorbatsjof

Eksterne skakels

Transkripsie
transkripsie, taalkundige, sistematiese, voorstelling, taal, geskrewe, vorm, bron, mondelingse, uitsprake, reedsbestaande, teks, ander, skryfstelsel, wees, alhoewel, sommige, taalkundiges, slegs, eersgenoemde, transkripsie, beskou, inhoud, mondelingse, transkr. Transkripsie in die taalkundige sin is die sistematiese voorstelling van taal in geskrewe vorm Die bron kan of mondelingse uitsprake of reedsbestaande teks in n ander skryfstelsel wees alhoewel sommige taalkundiges slegs eersgenoemde as transkripsie beskou Inhoud 1 Mondelingse transkripsie 2 Transkripsie van een skryfstelsel na n ander skryfstelsel 3 Transkripsie tabel 4 Eksterne skakelsMondelingse transkripsie WysigTranskripsie van mondelingse uitsprake is wanneer iemand neerskryf wat n ander persoon gese het Om dit te doen het n mens gewoonlik n opname van die gesprek nodig sodat dit getranskribeer kan word Indien n persoon baie bekwaam is in snelskrif kan gesprekke ook waarskynlik daarvan getranskribeer word maar dit is beter om mondelingse gesprekke van n opname te transkribeer Transkripsie van een skryfstelsel na n ander skryfstelsel WysigDit is byvoorbeeld die omskakeling van een alfabet in n ander byvoorbeeld die Cyrilliese alfabet in die Latynse alfabet Die verskil tussen transkripsie van een skryfstelsel na n ander en vertaalwerk is Iemand moet asb hier help Die belangrikste vereiste van n transkripsiestelsel is dat n leser die oorspronklike uitspraak van n woord wat in n vreemde alfabet gespel is korrek sal kan aflei Dus moet dit getranskribeer word volgens die reels van sy eie taal Dit lei tot verskillende spellings in verskillende tale want elke taal spel die woord eie aan sy taalreels Die Russiese van Hrushyov kan byvoorbeeld op die volgende maniere getranskribeer word Chroesjtsjof Afrikaans Khrushchev Engels Chroesjtsjov Nederlands Chruschtschow Duits Khrouchtchev Frans Chrusjtjov Sweeds Krusciov Italiaans Chruszczow Pools Hruscov Kroaties Hruscsov Hongaars Kruscev Turks Xroystsof Grieks חרושצ וב Hebreeus en خوروشوف Arabies Transkripsie tabel WysigHieronder volg voorbeelde van hoe die Afrikaanse en Engelse transkripsie van Russiese name en woorde verskil Verskil tussen Afrikaanse en Engelse transkripsie Cyrillieseletter s Engelseletter s Afrikaanseletter s Russiesespelling Engelsespelling Afrikaansespellingu u oe Putin Putin Poetinsh sh sj Pushkin Pushkin Poesjkinch ch tsj chaj chay tsjaish shch sjtsj Hrushyov Khrushchev Chroesjtsjofh kh ch Mihail Mikhail Michailzh zh zj Brezhnev Brezhnev Brezjnefdzh j dj Tadzhikistan Tajikistan Tadjikistanks x ks Aleksandr Alexander Aleksanderj y j ofi rajontramvaj rayontramvay rajontramwaiy y i Kyrill Kyrill Kirillv v w off PravdaGorbachyov PravdaGorbachev PrawdaGorbatsjofEksterne skakels Wysig Wikiwoordeboek het n inskrywing vir transkripsie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Transkripsie amp oldid 2452033,