fbpx
Wikipedia

Transkontinentale land

'n Transkontinentale land is 'n land wat oor meer as een kontinent streek.

Kaart van Transkontinentale lande: ██ Lande met 'n aangrensende gebied op twee kontinente ██ Lande met 'n nie-aangrensende gebied op twee kontinente ██ Lande wie se transkontinentale status afhang van die regstatus van hul eise of die definisie van kontinentale grense wat gebruik word

Voorbeelde van transkontinentale lande

Afrika en Asië

Afrika en Europa

Asië en Europa

 
Die konvensionele grens tussen Europa en Asië, groen Europa en pers Asië.
  • Armenië – lê in Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa.
  • Azerbeidjan – lê in Europa en Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa.
  • Siprus – lê in Asië, maar is geopolities en kultureel Europees.
  • Georgië – lê in Europa en Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies, Eurovisie sangfees en is 'n lid van die Raad van Europa.
  • Kasakstan – lê in Europa en Asië, maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is 'n kandidaat-lid van die Raad van Europa.
  • Rusland – lê in Europa en Asië.
  • Turkye – lê in Europa en Asië, geskei deur die Bosporus.

Asië en Oseanië

  • Indonesië – lê in Asië, oostelike deel is volgens sommige definisies deel van Oseanië.
  • Oos-Timor – lê in Asië, maar kultureel geassosieer met Oseanië.

Europa en Noord-Amerika

Noord- en in Suid-Amerika

  • Chili – lê in Suid-Amerika en Oseanië (Paaseiland), maak ook aanspraak op 'n deel van Antarktika.
  • Guyana – lê in Suid-Amerika, maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies, en is nie Spaans- of Portugeestalig nie.
  • Panama – lê in Noord- en Suid-Amerika, is geskei deur die Panamakanaal.
  • Suriname – lê in Suid-Amerika, maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies, en is nie Spaans- of Portugeestalig nie.

Globaal

Transkontinentale land
transkontinentale, land, land, meer, kontinent, streek, kaart, lande, aangrensende, gebied, twee, kontinente, lande, aangrensende, gebied, twee, kontinente, lande, transkontinentale, status, afhang, regstatus, eise, definisie, kontinentale, grense, gebruik, wo. n Transkontinentale land is n land wat oor meer as een kontinent streek Kaart van Transkontinentale lande Lande met n aangrensende gebied op twee kontinente Lande met n nie aangrensende gebied op twee kontinente Lande wie se transkontinentale status afhang van die regstatus van hul eise of die definisie van kontinentale grense wat gebruik word Inhoud 1 Voorbeelde van transkontinentale lande 1 1 Afrika en Asie 1 2 Afrika en Europa 1 3 Asie en Europa 1 4 Asie en Oseanie 1 5 Europa en Noord Amerika 1 6 Noord en in Suid Amerika 2 GlobaalVoorbeelde van transkontinentale lande WysigAfrika en Asie Wysig Egipte le in Afrika en Asie Sinai is geskei deur die Suezkanaal Jemen le in Asie verskillende eilande o a Sokotra is in Afrika Afrika en Europa Wysig Portugal vasteland in Europa en Madeiraeilande in Afrika Spanje vasteland in Europa Ceuta Melilla en Kanariese Eilande in Afrika Asie en Europa Wysig Die konvensionele grens tussen Europa en Asie groen Europa en pers Asie Armenie le in Asie maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa Azerbeidjan le in Europa en Asie maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is lid van die Raad van Europa Siprus le in Asie maar is geopolities en kultureel Europees Georgie le in Europa en Asie maar neem deel aan Europese sportkompetisies Eurovisie sangfees en is n lid van die Raad van Europa Kasakstan le in Europa en Asie maar neem deel aan Europese sportkompetisies en is n kandidaat lid van die Raad van Europa Rusland le in Europa en Asie Turkye le in Europa en Asie geskei deur die Bosporus Asie en Oseanie Wysig Indonesie le in Asie oostelike deel is volgens sommige definisies deel van Oseanie Oos Timor le in Asie maar kultureel geassosieer met Oseanie Europa en Noord Amerika Wysig Denemarke vasteland in Europa en Groenland in Noord Amerika Koninkryk der Nederlande vasteland in Europa Nederland en Amerika Aruba Curacao en Sint Maarten Noord en in Suid Amerika Wysig Chili le in Suid Amerika en Oseanie Paaseiland maak ook aanspraak op n deel van Antarktika Guyana le in Suid Amerika maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies en is nie Spaans of Portugeestalig nie Panama le in Noord en Suid Amerika is geskei deur die Panamakanaal Suriname le in Suid Amerika maar neem deel aan Karibiese sportkompetisies en is nie Spaans of Portugeestalig nie Globaal WysigFrankryk vasteland in Europa Mayotte en Reunion in Afrika Clipperton Guadeloupe Martinique Saint Barthelemy Saint Martin Sint Pierre en Miquelon in Noord Amerika Frans Polynesie Nieu Kaledonie Wallis en Futuna in Oseanie en Frans Guyana in Suid Amerika Verenigde Koninkryk vasteland in Europa Akrotiri en Dhekelie in Asie Britse Indiese Oseaan Gebied en Sint Helena in die Indiese Oseaan Anguilla Bermuda Britse Maagde eilande Kaaimanseilande Montserrat Turks en Caicos eilande in Noord Amerika Pitcairneilande in Oseanie Falklandeilande Suid Georgie en de Suidelike Sandwicheilanden in Suid Amerika Verenigde State van Amerika vasteland Amerikaanse Maagde eilande Navassa Puerto Rico in Noord Amerika Amerikaans Samoa Baker eiland Guam Howland eiland Jarvis eiland Johnston atol Kingman rif Midway atol Noordelike Mariana eilande Palmyra atol en Wake eiland in Oseanie Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Transkontinentale land amp oldid 2252895,