Norwich University of the Arts (Kunste-universiteit van Norwich; bekend as slegs NUA) is 'n universiteit in Norwich, in oostelike Engeland. Die instelling is in 1845 gestig as Norwich School of Design (Skool van Ontwerp).[1] Volgens 'n samesmelting met Great Yarmouth College of Art word dit in 1989 herdoop as die Norfolk Institute of Art and Design (NIAD; Norfolk Instituut van Kuns en Ontwerp). Die skool is in 1994 as Norwich School of Art and Design (Skool van Kuns en Ontwerp) herdoop en weer in 2007 as Norwich University College of the Arts (NUCA). Die instelling het uiteindlik universiteit status in 2011 as Norwich University of the Arts in 2011 gekry.
↑"University guide 2015" (html) (in Engels). theguardian.com. vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019. Besoek op 21 Desember 2014.
Augustus 07, 2021
norwich, university, arts, kunste, universiteit, norwich, bekend, slegs, universiteit, norwich, oostelike, engeland, instelling, 1845, gestig, norwich, school, design, skool, ontwerp, volgens, samesmelting, great, yarmouth, college, word, 1989, herdoop, norfol. Norwich University of the Arts Kunste universiteit van Norwich bekend as slegs NUA is n universiteit in Norwich in oostelike Engeland Die instelling is in 1845 gestig as Norwich School of Design Skool van Ontwerp 1 Volgens n samesmelting met Great Yarmouth College of Art word dit in 1989 herdoop as die Norfolk Institute of Art and Design NIAD Norfolk Instituut van Kuns en Ontwerp Die skool is in 1994 as Norwich School of Art and Design Skool van Kuns en Ontwerp herdoop en weer in 2007 as Norwich University College of the Arts NUCA Die instelling het uiteindlik universiteit status in 2011 as Norwich University of the Arts in 2011 gekry Norwich University of the ArtsGestig 1845Ligging Norwich Norfolk Engeland Verenigde KoninkrykBynaam NUAWebtuiste http www nua ac uk Eksterne skakels Wysigwww nua ac uk Die universiteit se Webwerf en Verwysings Wysig University guide 2015 html in Engels theguardian com Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Junie 2019 Besoek op 21 Desember 2014 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Norwich University of the Arts amp oldid 2234110,