Norwich (uitgespreek /ˈnɒrɪdʒ/ of /ˈnɒrɪtʃ/) is 'n stad in oostelike Engeland met ongeveer 140 000 inwoners. Sedert 2012 is die stad ook die eerste UNESCO "City of Literature" in Engeland.[1] Daar is ook 10 plekke in die VSA, een in Kanada en een in Jamaika wat na Norwich genoem is.
Volgens die 2011-sensus het Norwich 132 512 inwoners gehad, 9% meer as in 2001.[2] In 2011 was 90,9% van sy bevolking blankes, 4,5% Asiërs (1,3% Indiërs, 1,3% Sjinese, 1,9% ander) 1,6% swartes en 3,0% van ander etniese afkoms. In sowel die 2001- as die 2011-sensus is Norwich die minste godsdienstige stad in Engeland. In 2011 het 42,5% van die stad se bevolking geen godsdiens gehad terwyl die syfers net 25,1% in Engeland en Wallis was.[3]
norwich, hierdie, artikel, handel, stad, engeland, ander, gebruike, sien, dubbelsinnig, ligging, norfolk, engeland, wapenligging, norfolk, land, verenigde, koninkryk, graafskap, norfolk, koördinate, koördinate, oppervlakte, totaal, hoogte, seevlak, bevolking, . Hierdie artikel handel oor die stad in Engeland Vir ander gebruike sien Norwich dubbelsinnig NorwichLigging van Norfolk in Engeland WapenLigging in Norfolk Land Verenigde Koninkryk Graafskap Norfolk Koordinate 52 38 N 1 18 O 52 633 N 1 300 O 52 633 1 300 Koordinate 52 38 N 1 18 O 52 633 N 1 300 O 52 633 1 300 Oppervlakte Totaal 39 02 vk km Hoogte bo seevlak m Bevolking Totaal 2007 132 200 Bevolkingsdigtheid 3 388 vk km Tydsone GMT Somertyd GMT 1 Burgemeester Geen Amptelike Webwerf www norwich gov ukNorwich uitgespreek ˈnɒrɪdʒ of ˈnɒrɪtʃ is n stad in oostelike Engeland met ongeveer 140 000 inwoners Sedert 2012 is die stad ook die eerste UNESCO City of Literature in Engeland 1 Daar is ook 10 plekke in die VSA een in Kanada en een in Jamaika wat na Norwich genoem is Inhoud 1 Geskiedenis 2 Demografie 3 Opvoeding 4 Besienswaardighede 5 Bekende persone gebore in Norwich 6 Susterstede 7 Verwysings 8 Eksterne skakelsGeskiedenis WysigVoor die Industriele Revolusie was Norwich die tweede grootste naas Londen en een van die belangrikste stede in die Koninkryk van Engeland Demografie WysigVolgens die 2011 sensus het Norwich 132 512 inwoners gehad 9 meer as in 2001 2 In 2011 was 90 9 van sy bevolking blankes 4 5 Asiers 1 3 Indiers 1 3 Sjinese 1 9 ander 1 6 swartes en 3 0 van ander etniese afkoms In sowel die 2001 as die 2011 sensus is Norwich die minste godsdienstige stad in Engeland In 2011 het 42 5 van die stad se bevolking geen godsdiens gehad terwyl die syfers net 25 1 in Engeland en Wallis was 3 Opvoeding WysigNorwich het 38 primere skole en 13 sekondere skole Die stad is ook die tuiste van die Universiteit van East Anglia wat in 1963 gestig is en Norwich University of the Arts Kunste universiteit van Norwich Besienswaardighede WysigSleutel Kerk katedraal klooster Pretpark Kasteel Landelike park English HeritageWoud Historiese spoorlyn Historiese huis Museum gratis Museum nie gratis National Trust Teater DieretuinNorwich katedraal Norwich kasteel Theatre Royal Cow Tower Dragon Hall The Forum Norwich mark Guildhall Surrey House Norwich Stadsaal St John the Baptist katedraal Bekende persone gebore in Norwich WysigGeorge Borrow 1803 1881 skrywer Elizabeth Fry 1780 1845 gevangenis hervormerSusterstede Wysig Rouen Frankryk sedert 1951 Koblenz Duitsland sedert 1978 Novi Sad Serwie sedert 1989 El Viejo Nicaragua sedert 1996 Verwysings Wysig BBC co uk Norwich named as UNESCO City of Literature besoek 3 Oktober 2014 2011 sensus Engeland en Wallis besoek 3 Oktober 2014 BBC co uk Norwich least religious city in England and Wales besoek 3 Oktober 2014Eksterne skakels Wysig Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Norwich Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Norwich amp oldid 2059229,