fbpx
Wikipedia

Norra skenet

Norra skenet ("Noorderlig") is 'n beeldhouwerk in Umeå van die Sweedse kunstenaar Ernst Nordin.

Norra skenet

Die beeld het 'n diagonale komposisie met vier pote en bestaan uit gelaste vierkantige pype van gepoleerde vlekvrye staal en is van 'n koplamp voorsien.

Die beeld is 'n simbool vir die Universiteit van Umeå en word dikwels in amptelike publikasies van die universiteit gebruik. Met die beeldhouwerk het Nodin in 1967 die eerste prys van die landelike wedstryd vir die fasiliteit van die kampus gewen. Die beeld moes in 1995 na die huidige ligging verskuif word om plek te maak vir die bou van die onderwyskollege.

Verwysings

  • (sv) Skulpturguide Umeå, 2005, Västerbottens konstförening, ISBN 978-91-631-8462-8
  • (sv) Konstvandring på Umeå universitet. En guide till konsten på campus, Umeå Universiteit, ISBN 978-91-7601-035-8

Norra skenet
norra, skenet, noorderlig, beeldhouwerk, umeå, sweedse, kunstenaar, ernst, nordin, beeld, diagonale, komposisie, vier, pote, bestaan, gelaste, vierkantige, pype, gepoleerde, vlekvrye, staal, koplamp, voorsien, beeld, simbool, universiteit, umeå, word, dikwels,. Norra skenet Noorderlig is n beeldhouwerk in Umea van die Sweedse kunstenaar Ernst Nordin Norra skenet Die beeld het n diagonale komposisie met vier pote en bestaan uit gelaste vierkantige pype van gepoleerde vlekvrye staal en is van n koplamp voorsien Die beeld is n simbool vir die Universiteit van Umea en word dikwels in amptelike publikasies van die universiteit gebruik Met die beeldhouwerk het Nodin in 1967 die eerste prys van die landelike wedstryd vir die fasiliteit van die kampus gewen Die beeld moes in 1995 na die huidige ligging verskuif word om plek te maak vir die bou van die onderwyskollege Verwysings Wysig sv Skulpturguide Umea 2005 Vasterbottens konstforening ISBN 978 91 631 8462 8 sv Konstvandring pa Umea universitet En guide till konsten pa campus Umea Universiteit ISBN 978 91 7601 035 8Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Norra skenet amp oldid 1883695,