Die ΛKDM-model (Lambda-kouemateriemodel) of Lambda-KDM-model is ’n parametrisering van die Oerknalmodel waarin die heelal drie hoofkomponente bevat: ’n kosmologiese konstante, wat deur die Griekse hoofletterlambda (Λ) aangedui word en met donker energie verbind word; die veronderstelde koue donker materie (KDM); en gewone materie. Dit word dikwels die "standaardmodel" van Oerknalkosmologie genoem omdat dit die eenvoudigste model is wat ’n redelik goeie verklaring vir die volgende eienskappe van die kosmos gee:
Die model aanvaar algemene relatiwiteit is die korrekte teorie van swaartekrag op kosmologiese skale. Dit het laat in die 1990's ontstaan as ’n "ooreenkomskosmologie" ná ’n tydperk waarin uiteenlopende waargenome eienskappe van die heelal teenstrydig blyk te gewees het en daar geen ooreenstemming was oor die samestelling van die energiedigtheid van die heelal nie.
Die ΛKDM-model kan uitgebrei word deur die toevoeging van kosmologiese inflasie, kwintessens en ander elemente wat tans velde van spekulasie en navorsing in kosmologie is.
’n Paar alternatiewe modelle bevraagteken die aannames van die ΛCDM-model.[1][2][3]
Verwysings
↑Maeder, Andre (2017). "An Alternative to the ΛCDM Model: The Case of Scale Invariance". The Astrophysical Journal (in Engels). 834 (2): 194. arXiv:1701.03964. Bibcode:2017ApJ...834..194M. doi:10.3847/1538-4357/834/2/194. ISSN 0004-637X.
↑Brouer, Margot (2017). "First test of Verlinde's theory of emergent gravity using weak gravitational lensing measurements". Monthly Notices of the Royal Astronomical Society (in Engels). 466 (3): 2547–2559. arXiv:1612.03034. Bibcode:2017MNRAS.466.2547B. doi:10.1093/mnras/stw3192.
↑Petit, J. P.; D’Agostini, G. (2018-07-01). "Constraints on Janus Cosmological model from recent observations of supernovae type Ia". Astrophysics and Space Science (in Engels). 363 (7): 139. Bibcode:2018Ap&SS.363..139D. doi:10.1007/s10509-018-3365-3. ISSN 1572-946X.
Skakels
Cosmology tutorial/NedWright
Millennium Simulation
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal.
Januarie 21, 2023
lambda, model, Λkdm, model, lambda, kouemateriemodel, parametrisering, oerknalmodel, waarin, heelal, drie, hoofkomponente, bevat, kosmologiese, konstante, deur, griekse, hoofletter, lambda, aangedui, word, donker, energie, verbind, word, veronderstelde, koue, . Die LKDM model Lambda kouemateriemodel of Lambda KDM model is n parametrisering van die Oerknalmodel waarin die heelal drie hoofkomponente bevat n kosmologiese konstante wat deur die Griekse hoofletter lambda L aangedui word en met donker energie verbind word die veronderstelde koue donker materie KDM en gewone materie Dit word dikwels die standaardmodel van Oerknalkosmologie genoem omdat dit die eenvoudigste model is wat n redelik goeie verklaring vir die volgende eienskappe van die kosmos gee die bestaan en struktuur van die kosmiese mikrogolfagtergrond die grootskaalse struktuur in die verspreiding van sterrestelsels die waargenome oorvloed van waterstof insluitende deuterium helium en litium die versnellende uitdying van die heelal soos waargeneem in die lig van verafgelee sterrestelsels en supernovasDie model aanvaar algemene relatiwiteit is die korrekte teorie van swaartekrag op kosmologiese skale Dit het laat in die 1990 s ontstaan as n ooreenkomskosmologie na n tydperk waarin uiteenlopende waargenome eienskappe van die heelal teenstrydig blyk te gewees het en daar geen ooreenstemming was oor die samestelling van die energiedigtheid van die heelal nie Die LKDM model kan uitgebrei word deur die toevoeging van kosmologiese inflasie kwintessens en ander elemente wat tans velde van spekulasie en navorsing in kosmologie is n Paar alternatiewe modelle bevraagteken die aannames van die LCDM model 1 2 3 Verwysings Wysig Maeder Andre 2017 An Alternative to the LCDM Model The Case of Scale Invariance The Astrophysical Journal in Engels 834 2 194 arXiv 1701 03964 Bibcode 2017ApJ 834 194M doi 10 3847 1538 4357 834 2 194 ISSN 0004 637X Brouer Margot 2017 First test of Verlinde s theory of emergent gravity using weak gravitational lensing measurements Monthly Notices of the Royal Astronomical Society in Engels 466 3 2547 2559 arXiv 1612 03034 Bibcode 2017MNRAS 466 2547B doi 10 1093 mnras stw3192 Petit J P D Agostini G 2018 07 01 Constraints on Janus Cosmological model from recent observations of supernovae type Ia Astrophysics and Space Science in Engels 363 7 139 Bibcode 2018Ap amp SS 363 139D doi 10 1007 s10509 018 3365 3 ISSN 1572 946X Skakels WysigCosmology tutorial NedWright Millennium Simulation Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik uit die Engelse Wikipedia vertaal Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Lambda KDM model amp oldid 2169860,