fbpx
Wikipedia

Żywiołak

Żywiołak is 'n Poolse folkmusiekgroep wat elemente van Slawiese folk- en psigedeliese musiek, punk, rockmetal, akoestiese transtechnomusiek, drum 'n' bass, dub, chillout en ambient-musiek met die klanke van antieke en moderne musiekinstrumente, argaïese en hedendaagse stemtegnieke kombineer.

Żywiołak
Żywiołak tydens die musiekfees Ars Cameralis 2009 se "Wieczór Muzyki Folkowej" ("Aand van die Folkmusiek") in die rolprentteater Rialto in Katowice, Pole
Agtergrondinligting
OorsprongWarskou, Pole
GenresFolk, roots, eksperimentele musiek
Jare aktief2005hede
EtiketteKarrot Kommando
Webwerfzywiolak.pl
LedeRobert Jaworski (hurdy gurdy, Renaissance-viool, luit, fluit, doedelsak, altviool)

Izabella Byra (stem)

Robert Wasilewski (luit, baskitaar, stem)

Anucha Piotrowska (stem, djembe)

Maciej Dymek (baraban, czynel, dromme en perkussie)

Monika Sadkowska (stem)

Agnieszka Biniek (viool, altviool, stem)

In April 2006 is Żywiołak met die Grand Prix van die Poolse Uitsaaikorporasie se New Tradition-folkmusiekfees bekroon. Żywiołak was een van dertien Poolse finaliste vir die Eurovision-sangfees in 2008. Hul lied, Noc Kupały, is egter gediskwalifiseer aangesien dit reeds voor 1 Oktober 2007 gepubliseer is – 'n oortreding van die sangfees se reëls.

Diskografie

  • Muzyka psychodelicznej świtezianki (EP, 2007)
  • Nowa Ex-Tradycja (2008)[1]
  • Nowa Mix-Tradycja (2010)
  • Globalna wiocha (2011)
  • Muzyka psychoaktywnego stolema (2016)
  • Pieśni pół/nocy (2017)
  • Wendzki Sznyt (2019)

Verwysings

  1. Persmededeling op Karrot se webtuiste

Eksterne skakels

  • Amptelike webtuiste
  • Żywiołak op myspace.com

Żywiołak
Żywiołak, hierdie, artikel, weesbladsy, geskakel, ander, bladsye, ingesluit, help, wikipedia, deur, moontlike, teks, soek, skakel, hierheen, plaas, poolse, folkmusiekgroep, elemente, slawiese, folk, psigedeliese, musiek, punk, rockmetal, akoestiese, transtechn. Hierdie artikel is n weesbladsy Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en n skakel hierheen te plaas Zywiolak is n Poolse folkmusiekgroep wat elemente van Slawiese folk en psigedeliese musiek punk rockmetal akoestiese transtechnomusiek drum n bass dub chillout en ambient musiek met die klanke van antieke en moderne musiekinstrumente argaiese en hedendaagse stemtegnieke kombineer ZywiolakZywiolak tydens die musiekfees Ars Cameralis 2009 se Wieczor Muzyki Folkowej Aand van die Folkmusiek in die rolprentteater Rialto in Katowice PoleAgtergrondinligtingOorsprongWarskou PoleGenresFolk roots eksperimentele musiekJare aktief2005 hedeEtiketteKarrot KommandoWebwerfzywiolak plLedeRobert Jaworski hurdy gurdy Renaissance viool luit fluit doedelsak altviool Izabella Byra stem Robert Wasilewski luit baskitaar stem Anucha Piotrowska stem djembe Maciej Dymek baraban czynel dromme en perkussie Monika Sadkowska stem Agnieszka Biniek viool altviool stem In April 2006 is Zywiolak met die Grand Prix van die Poolse Uitsaaikorporasie se New Tradition folkmusiekfees bekroon Zywiolak was een van dertien Poolse finaliste vir die Eurovision sangfees in 2008 Hul lied Noc Kupaly is egter gediskwalifiseer aangesien dit reeds voor 1 Oktober 2007 gepubliseer is n oortreding van die sangfees se reels Diskografie WysigMuzyka psychodelicznej switezianki EP 2007 Nowa Ex Tradycja 2008 1 Nowa Mix Tradycja 2010 Globalna wiocha 2011 Muzyka psychoaktywnego stolema 2016 Piesni pol nocy 2017 Wendzki Sznyt 2019 Verwysings Wysig Persmededeling op Karrot se webtuisteEksterne skakels WysigAmptelike webtuiste Zywiolak op myspace com Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Zywiolak amp oldid 2351230,