Żydowski Związek Wojskowy (ŻZW, Pools vir "Joodse Militêre Unie") was 'n ondergrondse versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog en werksaam in die Warskou Ghetto area. Die beweging het ook aan die Warskou Ghetto Opstand deelgeneem. Dit is hoofsaaklik deur voormalige militêre offisiere van die Poolse leër in 1939 gestig, kort na die Duitseinval van Pole.
Aangesien die ŻZW nou verbind was met die nasionalistiese Armia Krajowa (AK), het die kommunistiese owerheid na die oorlog die uitgewing van boeke en artikels oor die ŻZW onderdruk, met die gevolg dat hul rol in die ghetto opstand lank onderskat was,[1] in teenstelling met die linkse Joodse organisasie Żydowska Organizacja Bojowa ("Joodse Gevegsorganisasie") wie se rol in die stryd beter gedek word in moderne studies en ondersoeke.[2]
Verwysings
↑ŻZW; Appelbaum w cieniu Anielewicza deur Maciej Kledzik. Soos verskyn in die Rzeczpospolita: Oktober, 2002, volume 10, uitgawe 12. Laaste besoek op 9 Mei, 2006.
↑Karły krzyczą, gdy śpią herosi deur Waldemar Moszkowski. Soos verskyn in die Nasz Dziennik: 20 April, 2006. Laaste besoek 9 Mei, 2006.
Januarie 26, 2023
Żydowski, związek, wojskowy, Żzw, pools, joodse, militêre, unie, ondergrondse, versettingsbeweging, tydens, tweede, wêreldoorlog, werksaam, warskou, ghetto, area, beweging, warskou, ghetto, opstand, deelgeneem, hoofsaaklik, deur, voormalige, militêre, offisier. Zydowski Zwiazek Wojskowy ZZW Pools vir Joodse Militere Unie was n ondergrondse versettingsbeweging tydens die Tweede Wereldoorlog en werksaam in die Warskou Ghetto area Die beweging het ook aan die Warskou Ghetto Opstand deelgeneem Dit is hoofsaaklik deur voormalige militere offisiere van die Poolse leer in 1939 gestig kort na die Duitse inval van Pole Aangesien die ZZW nou verbind was met die nasionalistiese Armia Krajowa AK het die kommunistiese owerheid na die oorlog die uitgewing van boeke en artikels oor die ZZW onderdruk met die gevolg dat hul rol in die ghetto opstand lank onderskat was 1 in teenstelling met die linkse Joodse organisasie Zydowska Organizacja Bojowa Joodse Gevegsorganisasie wie se rol in die stryd beter gedek word in moderne studies en ondersoeke 2 Verwysings Wysig ZZW Appelbaum w cieniu Anielewicza deur Maciej Kledzik Soos verskyn in die Rzeczpospolita Oktober 2002 volume 10 uitgawe 12 Laaste besoek op 9 Mei 2006 Karly krzycza gdy spia herosi deur Waldemar Moszkowski Soos verskyn in die Nasz Dziennik 20 April 2006 Laaste besoek 9 Mei 2006 Hierdie artikel is n saadjie Voel vry om Wikipedia te help deur dit uit te brei Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Zydowski Zwiazek Wojskowy amp oldid 2241110,