fbpx
Wikipedia

Široki Brijeg-slagting

Die term Široki Brijeg-slagting verwys na die gebeure waartydens 28 Kroatiese Fransiskane-monnike van die Široki Brijeg-klooster in Herzegowina tussen 7 en 15 Februarie 1945 deur kommunistiese Tito-partisane vermoor is.

'n Gedenkplakkaat met foto's van die slagoffers

Die slagoffers van die slagting word deur die Rooms-Katolieke Kerk in Bosnië en Herzegowina, maar ook deur Rooms-Katolieke elders, as martelaars vereer. Gelowiges herdenk ook die moorde op 38 ander monnike in die Fransiskaanse provinsie Herzegowina waarvan sommige op die sogenaamde "Kroatiese Kruispad" vermoor is.

Široki Brijeg-slagting
Široki, brijeg, slagting, term, verwys, gebeure, waartydens, kroatiese, fransiskane, monnike, Široki, brijeg, klooster, herzegowina, tussen, februarie, 1945, deur, kommunistiese, tito, partisane, vermoor, gedenkplakkaat, foto, slagoffers, slagoffers, slagting,. Die term Siroki Brijeg slagting verwys na die gebeure waartydens 28 Kroatiese Fransiskane monnike van die Siroki Brijeg klooster in Herzegowina tussen 7 en 15 Februarie 1945 deur kommunistiese Tito partisane vermoor is n Gedenkplakkaat met foto s van die slagoffers Die slagoffers van die slagting word deur die Rooms Katolieke Kerk in Bosnie en Herzegowina maar ook deur Rooms Katolieke elders as martelaars vereer Gelowiges herdenk ook die moorde op 38 ander monnike in die Fransiskaanse provinsie Herzegowina waarvan sommige op die sogenaamde Kroatiese Kruispad vermoor is Ontsluit van https af wikipedia org w index php title Siroki Brijeg slagting amp oldid 1915353,