- Wikipedia
Π
Die wiskundige konstante π (geskryf as "pi" wanneer die Griekse letter nie beskikbaar is nie, uitgespreek "pie") word algemeen in wiskunde en fisika gebruik. In Euclidiese meetkunde word π gedefinieer…
Lees meer » - Wikipedia
ΛKDM-model
Die ΛKDM-model (Lambda-kouemateriemodel) of Lambda-KDM-model is ’n parametrisering van die Oerknalmodel waarin die heelal drie hoofkomponente bevat: ’n kosmologiese konstante, wat deur die Griekse hoo…
Lees meer » - Wikipedia
Żywiołak
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas.Żywiołak is 'n Poolse folkmusiek…
Lees meer » - Wikipedia
Żydowski Zwiazek Wojskowy
Żydowski Związek Wojskowy (ŻZW, Pools vir "Joodse Militêre Unie") was 'n ondergrondse versettingsbeweging tydens die Tweede Wêreldoorlog en werksaam in die Warskou Ghetto area. Die beweging het ook aa…
Lees meer » - Wikipedia
Žilina
Žilina is 'n nedersetting in Slowakye.Galery Wysig Kleurryke gewels aan die plein Mariánske námestie Die plein Námestie Andreja Hlinku Budatínska veža (toring) Beskermde m…
Lees meer » - Wikipedia
Žemaičių Naumiestis
Žemaičių Naumiestis is 'n nedersetting in die Litouse distrik Klaipėda. Die plek het 1 716 inwoners (2001). Die eertydse Suid-Afrikaanse nyweraar en finansier, Sammy Marks is hier gebore, asook die ar…
Lees meer » - Wikipedia
Željko Ivanek
Željko Ivanek (gebore 15 Augustus 1957) is 'n Sloweens-Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente In Bruges (2008), Seven Psychopaths (2012), Argo (2012), en Three …
Lees meer » - Wikipedia
Žalvarinis
Žalvarinis is 'n folkrock-groep uit die Litause hoofstad Vilnius wat in 2001 uit die samewerking van die pagan metal-group Ugnėlakis en die pagan folk-ensemble Kūlgrinda voortgespruit het. Die debuuta…
Lees meer » - Wikipedia
Škoda Auto
Škoda Auto, a.s. is 'n Tsjeggiese motorvervaardiger gebaseer in Mladá Boleslav. Die maatskappy is in 1895 gestig deur Václav Laurin en Václav Klement. In die eerste tien jaar het Laurin & Klement …
Lees meer » - Wikipedia
Široki Brijeg-slagting
Die term Široki Brijeg-slagting verwys na die gebeure waartydens 28 Kroatiese Fransiskane-monnike van die Široki Brijeg-klooster in Herzegowina tussen 7 en 15 Februarie 1945 deur kommunistiese Tito-pa…
Lees meer »